Ludwig IV | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Hesse |
Vader | Prins Karl van Hesse |
Moeder | Prinses Elisabeth van Pruise |
Gebore | Prinz-Carl-Palais, Darmstadt, Groothertogdom Hesse, Duitse Bond | 12 September 1837,
Oorlede | 13 Maart 1892 (op 54), Neues Palais, Groothertogdom Hesse, Duitse Ryk |
Eggenote | Prinses Alice van die Verenigde Koninkryk |
Kinders | Victoria, die Markiesin van Milford Haven Groothertogin Elisabeth Fjodorowna Irene, prinses Heinrich van Pruise Ernst Ludwig, Groothertog van Hesse Prins Friedrich Aleksandra, die keiserin van Rusland Prinses Marie |
Ludwig IV (12 September 1837 - 13 Maart 1892) was die Groothertog van Hesse. Hy het van 13 Junie 1877 tot met sy dood regeer. Deur sy eie en sy kinders se huwelike was hy verbind aan die koningshuise van Brittanje, Rusland en verskeie ander lande.